Die Boekboetiek

Boekgesprekke

Onderhoude met skrywers en digters, en beriggewing oor boekbekendstellings.

Kontak ons

Wil jy graag jou gedig in druk sien? Die gedigte is onderhewing aan redaksionele keuring.

Onderhoud: Rina Cascione

Nini Bennett-Moll: Baie welkom by Die Boekboetiek, Rina. Jy het op 12 Oktober verlede jaar jou 92ste verjaardag gevier. Jy is amptelik die oudste aktiewe en publiserende skrywer, digter en vertaler in Afrikaans, wat op die ouderdom van 88 gedebuteer het. Vertel ons allereers iets van die mens ágter die boeke. Waar kom jy vandaan, wat het aanleiding gegee tot jou liefde vir letterkunde en skryf-/vertaalkuns? Rina Cascione: Baie dankie

Lees meer »

Onderhoud met Louise Viljoen (Toevlug)

  Nini Bennett-Moll: Louise, baie geluk met die verskyning van jou roman, Toevlug (LUCA, 2024). Maar allereers: vertel ons meer van jouself – die mens agter die boek. Waar kom jy vandaan; wat het jou studies behels; wat is jou passie in die lewe, en waar kom jou liefde vir boeke vandaan? Louise Viljoen: Baie dankie, Nini. Ek is op Louis Trichardt in Limpopo gebore en dis ook waarom my

Lees meer »

Onderhoud: Petro Kotzé-Odendaal (Wanneer die krieke stil word)

Titel: Wanneer die krieke stil word Outeur: Petro Kotzé-Odendaal Uitgewer: Naledi   Nini Bennett-Moll:Baie welkom by Die Boekboetiek, Petro. Jou memoires, Wanneer die krieke stil word, het behoorlik ‘n roering in die boekwêreld veroorsaak. Vertel asseblief meer oor die mens agter die boek. Waar kom jy vandaan, wat het aanleiding gegee tot die skryf van die roman, en is die verhaalgegewens outobiografies? Petro Kotzé-Odendaal:Goeiedag Nini, dis ‘n voorreg om te

Lees meer »

Onderhoud: Erla Diedericks

Titel: BonsaimeisiesOuteur: Erla DiedericksUitgewer: LAPA Uitgewers, 2025 Nini Bennett-Moll:Hallo, Erla. Welkom by Boekboetiek – jy is ons eerste gas op dié inklusiewe nuwe boekforum en ons sal hierdie aanlyn onderhoud boekmerk as ‘n historiese een. Die skrywer, joernalis en mentor, Erla Diedericks, het geen bekendstelling nodig nie. Tog: Vertel asseblief vir die lesers wie is jy, waar kom jy vandaan, en wat is jou agtergrond. En deel met ons een

Lees meer »

Onderhoud met Malene Breytenbach (Liefdesleuens)

Nini Bennett-Moll:Hallo, Malene. Welkom by Die Boekboetiek. Jy is ons tweede gas op diéopwindende nuwe forum – en ons sal ook dié onderhoud boekmerk as ’n historiese een. Baie geluk met jou Romanza, Liefdesleuens wat onlangs verskyn het. Vertel ons asseblief meer van die mens en skrywer, Malene: jou grootwordjare, jou skrywersloopbaan (daar het al meer as 50 boeke uit jou pen verskyn), ensomeer. Malene Breytenbach:Dankie vir die eer om

Lees meer »
Scroll to Top