Die Boekboetiek

Kontak ons

Kontak ons hier vir besonderhede rondom teksbegeleiding; nuwe boeke wat Die Boekboetiek se kollig wil deel; kompetisies, en advertensies en borgskappe.

Nini Bennett-Moll - Die Boekboetiek

Nini Bennett-Moll

Skrywer, digter en resensent

Marlies Taljaard - Die Boekboetiek

Marlies Taljard

Akademikus en literêre kritikus

Gereelde vrae

Die Boekboetiek probeer om soveel moontlike nuwe vrystellings te dek deur middel van boekbesprekings, boekoorsigte, resensies, aanlyn onderhoude, ensovoort. Dit sluit in fiksie, ontspanningsverhale, algemene en geestelike lektuur, ensomeer.

Blaai deur die betrokke uitgewer se katalogus en bestel die boek. In sommige gevalle gee Die Boekboetiek die e-posadresse enbestelbesonderhede van die skrywers ook.

Teken in op ons nuusbrief, of volg ons op sosiale media (byvoorbeeld Facebook) vir opdaterings oor nuwe boeke en literêre geleenthede.

Ons werk saam met Afrikaanse uitgewers en onafhanklike skrywers om hul werk te bevorder. Ons bied ook ’n platform vir opkomende skrywers om hul boeke te lys, en organiseer skryfkompetisies, literêre besprekings en aanlyn onderhoude. Die Boekboetiek help ook met die teksbegeleiding van aspirant-, sowel bevestigde skrywers en digters.

Scroll to Top