Die Boekboetiek

Skeppende skryfwerk

Gedigte en Blitsfiksie

Welkom by ons ruimte vir woordkuns en verbeelding. Hier bied ons ’n kreatiewe tuiste vir digters en kortverhaalskrywers om hul stemme te laat hoor en hul talent met lesers te deel. Of dit nou ’n gedig is wat die hart raak, of ’n stukkie blitsfiksie wat soos ’n vonk jou aandag vang – hier vier ons die krag van kort, treffende skryfwerk.

Gedigte

Die Boekboetiek bied ’n uitstalvenster vir opkomende sowel as gevesdigde digters se talent. Alle gedigte wat ingestuur word, is onderhewig aan keuring.

Blitsfiksie

Blitsfiksie is ’n baie gewilde, maar uitdagende vorm van kortkuns. Maar wanneer jy eers daarmee begin, is dit verslawend soos Espresso...dit kom in ’n klein koppie en dit is sterk. Kom, wys gerus jou slag! Alle blitsfiksie is onderhewig aan keuring.

Scroll to Top