Die Boekboetiek

Welkom by Die Boekboetiek

Jou eenstop-boekportaal

Die tradisionele forums wat aan nuwe boeke blootstelling verleen het, is besig om met rasse skrede af te neem. Dit laat uitgewers en skrywers met die dilemma dat heelparty nuwe boeke oorgesien word, of nie die kollig, wat hulle verdien, deel nie. Die Boekboetiek poog om met lesersindrukke en -oorsigte, resensies, boekpraatjies en lekkerlees-skrywes hierdie nodige leemte te vul. Daar sal beslis iets wees wat in almal se smaak val.

Wandel deur die rakke en sien wat se leesstof is op Die Boekboetiek se rakke.

Boekpaljas

Onderhoude met skrywers en beriggewing oor boekbekendstellings.

Boekoorsigte

Kort bekendstellings van nuwe boeke wat belowend lyk.

Lesersindrukke

Die redaksie en Jan Publiek se leesverslae van nuwe vrystellings.

Resensies

Vir die literêre leser.

Die BoekBoetiek Gedigte

Skeppende skryfwerk

Gedigte

Die Boekboetiek bied ’n uitstalvenster vir opkomende sowel as gevesdigde digters se talent. Alle gedigte wat ingestuur word, is onderhewig aan keuring.

Blitsfiksie

Blitsfiksie is ’n baie gewilde, maar uitdagende vorm van kortkuns. Maar wanneer jy eers daarmee begin, is dit verslawend soos Espresso...dit kom in ’n klein koppie en dit is sterk. Kom, wys gerus jou slag! Alle blitsfiksie is onderhewig aan keuring.

Die BoekBoetiek Gedigte

Nuutste byvoegings

Borge, vriende en ondersteuners van Die Boekboetiek.

Scroll to Top