Die Boekboetiek

Boekpaljas

By Boekpaljas deel ons alles oor boeke – van boekoorsigte wat jou ’n kykie gee in die inhoud, tot lesersindrukke wat persoonlike belewenisse uitlig, en deeglike resensies wat elke storie ontleed. Hier kan jy ontdek, saamgesels en nuwe leeservarings vind.

Boekoorsigte

Kort bekendstellings van nuwe boeke wat belowend lyk.

Lesersindrukke

Die redaksie en Jan Publiek se leesverslae van nuwe vrystellings.

Resensies

Vir die literêre leser.

Scroll to Top